Ons nuwe webwerf kry 'n bietjie
Pikkie-magic!
Pikkie Paradys se nuwe webwerf is sommer gou weer aanlyn, en ons belowe dit gaan die wag werd wees!
Intussen gaan alles hier by ons soos gewoonlik aan. Ons deure staan steeds oop vir vrolike gesiggies, handjies vol verf, hope speelpret en groot verbeeldings!